Jy het eintlik redelik lig daarvan afgekom, so sê maar vanaand dankie vir Pravin Gordhan – dalk deur vir oulaas ’n drankie te drink... Só raak die begroting jou sak.